Listener Login



The Poll

Do you think our kids have to much homework?
 
We have 106 guests and 3 members online
  • svancoller002
Star of the Week

OOS RAND STEREO SE STER VAN DIE WEEK

Oos-Rand Stereo se STER VAN DIE WEEK pakket het oor die jare bewys dat dit baie suksesvol is vir platemaatskappy en individuele kunstenaars wat hulle CD vrystellings aan die Oos-Rand wil bekend stel.  Vir 2010 het ons STER VAN DIE WEEK herstruktureer om vir jou nog beter waarde vir geld aan te bied.  Die program word nou Maandagoggende van 10:00-11:00 uitgesaai – so ek is seker Kunstenaars gaan nou makliker lewendig ateljee toe kan kom en dit is beslis ‘n beter gleuf as in die verlede.  Maar ook belangrik is om te noem dat ons in die verlde net die Ster van die Week se snitte in die oggende gespeel het, gaan ons dit nou ook in Rendezvous in die middag gleuf doen.  Kyk hieronder wat kry jy alles:

MAANDAE:
08:45-08:50  2 X 30” FLITSE
1 X SNIT VAN KUNSTENAAR
10:00-11:00 STER VAN DIE WEEK PROGRAM
4 x 30” FLITSE
16:45-16:50  2 X 30” FLITSE
1 X SNIT VAN KUNSTENAAR
4 X 30” FLITSE

DINSDAE:
08:45-08:50  2 X 30” FLITSE
1 X SNIT VAN KUNSTENAAR
16:45-16:50  2 X 30” FLITSE
1 X SNIT VAN KUNSTENAAR
23:00-24:00 HERUITSENDING VAN STER VAN DIE WEEK 4 X 30” FLITSE

WOENSDAE:
08:45-08:50  2 X 30” FLITSE
1 X SNIT VAN KUNSTENAAR
16:45-16:50  2 X 30” FLITSE
1 X SNIT VAN KUNSTENAAR

DONDERDAE:
08:45-08:50  2 X 30” FLITSE
1 X SNIT VAN KUNSTENAAR
16:45-16:50  2 X 30” FLITSE
1 X SNIT VAN KUNSTENAAR

VRYDAE:  
08:45-08:50  2 X 30” FLITSE
1 X SNIT VAN KUNSTENAAR
16:45-16:50  2 X 30” FLITSE
1 X SNIT VAN KUNSTENAAR

SATERDAE:
08:45-08:50  2 X 30” FLITSE
1 X SNIT VAN KUNSTENAAR
12:00-13:00 4 X 30” FLITSE IN AFRIKAANSE TREFFERS

Hierdie pakket word vir u aangebied teen slegs R4 500 (BTW UITGESLUIT)!!! U sal saamstem dat dit die beste “bargain” van die jaar is.  Jou kunstenaar kry 38 flitse, 11 keer se gewaarborgde uitsaai van die spesifieke treffer en twee ure lugtyd om die ander songs te speel en te bespreek.  En dit skep natuurlik die geleentheid vir luisteraars om ‘n spesifieke treffer te hoor – en as ons luisteraars van die liedjie hou, gaan dit outomaties baie ekstra lugtyd ontvang. Kommersiële waarde van die lugtyd: R85 000!

En nou geen ons meer!  Kyk hierna:
Bespreek vir 5 Ster van die Week pakkette en kry dit vir slegs R4 000 Bespreek vir 10 Ster van die Week pakkette en kry dit slegs vir R3 500
(Alle syfers is BTW uitgesluit)
En die lekker is, jy betaal eers soos die programme uitgesaai word – jy hoef nie alles vooruit te betaal nie.

 
Copyright 2009 (c) East Rand Stereo 93.9 - Ekhuruleni FM
Proudly Designed and Hosted by NetDynamix - Work, Play, Dream