|
East Rand Stereo - Spring Fever Telethon 2010 |
|

WEES 'N ENGEL LENTEKOORS FONDSINSAMELING!
Kom vier die koms van lente saam met Oos-Rand Stereo se Wees 'n Engel netwerk. Ons beplan 'n groot foon-fondsinsameling vir Vrydag 17 September 2010.
Wees deel van ons lentekoors en maak 'n verskil in die lewens van die wat dit nodig het. Die opbrengs van die insameling sal gebruik word om verskeie mense in nood te help, asook te help met die beplanning en uitvoering van ons jaarlikse Wees 'n Engel kinder kersboompartytjies in November en Desember.
Skakel in op Oos-Rand Stereo op Vrydag 17 September 2010 en maak 'n verskil.
BE AN ANGEL SPRING FESTIVAL TELETHON!
Celebrate the arrival of Spring with East Rand Stereo's Be an Angel network. We are planning another telethon for Friday, 17 September 2010.
Participate in our Spring Festival telethon and make a difference in the lives of people in need. Part of the income from the telethon will be used for individuals in need and the other part for the planning and implementing of our annual children Christmas tree functions.
Tune in to East Rand Stereo on Friday, 17 September 2010 and make a difference in the lives of others.
|