Listener Login



The Poll

Do you think our kids have to much homework?
 
We have 105 guests and 3 members online
  • svancoller002
Be An Angel Network

 

BE AN ANGEL NETWORK

East Rand Stereo's Be an Angel Network has,over the past two years,collected and distributed more than R1 000 000 in cash and in kind to welfare organisations and needy individuals on the East Rand!

In addition airtime to the value of many hundreds of thousands of rands has been made available by way of media sponsorship for events organised by welfare organisations. All with the aim to alleviating poverty and suffering and contributing positively to community development.

Starting from a very small base of one Christmas function for 200 children in 2002,the Be an Angel Network has grown to the point where it is run continuously all through the year. We do,however, still host Christmas functions for more than 2000 children at 15 events all over the East Rand. At these events we supply toys,food,snacks and colddrinks to make it a memorable occasion.

The Be an Angel Network is supported by the weekly Be an Angel Network Program presented between 18:00 and 19:00 every Tuesday evening by Johan Smit  as well as regular Be an Angel slots on other programs.

As a matter of policy Be an Angel partners only with accredited welfare organisations to ensure that funds generated are where the need is both real and great.

Be an Angel is managed by Johan Smit,a minister and a man with more than thirty years' experience in the welfare business.
Be an Angel in the lives of those less fortunate and become part of East Rand Stereo's Be an Angel Network!
Contact Johan Smit (Click Here). Make a contribution in the following bank account:

ABSA Bank
Account Name: Wees 'n Engel
Branch Code: 501642
Account Number: 406611 29 64


WEES 'N ENGEL NETWERK

Oos  Rand Stereo se Wees 'n Engel Netwerk het oor die afgelope twee jaar meer as R1 000 000 in kontant en goedere ingesamel en uitgedeel vir welsynsorganisasies en behoeftige individue aan die Oos Rand!

Daarby is lugtyd ter waarde van honderde duisende rand beskikbaar gestel by wyse van mediaborgskap vir fondsinsamelingsgeleenthede wat deur welsynsorganisasies aangebied is. Alles met die doel om armoede en swaarkry te verlig en 'n positiewe bydrae te maak tot gemeenskapsontwikkeling aan die Oos Rand.

Vanaf die klein begin van 'n Kersfunksie vir 200 kinders in 2002 het die Wees 'n Engel Netwerk gegroei tot die punt waar dit nou op deurlopende basis regdeur die jaar bedryf word. Die Kersfunksies word nog steeds aangebied en tans bereik ons meer as 2000 kinders by 15 verskillende funksies regoor die Oos Rand. By hierdie funksies word daar speelgoed,kos,lekkergoed en koeldrank vir elke kind verskaf om hiervan 'n geleentheid te maak om te onthou!

Die Wees 'n Engel Netwerk word ondersteun deur die Wees 'n Engel Netwerk-program wat elke Dinsdag tussen 18:00 en 19:00 aangebied  word deur Johan Smit.

Die Wees 'n Engel Netwerk se beleid is om net met geakkrediteerde welsynsorganisasies te werk om op die manier toe te sien dat ondersteun word daar waar die nood beide werklik en groot is.

Wees 'n Engel word bedryf deur Johan Smit,'n predikant en 'n man wat meer as dertig jaar ervaring in die welsynsbedryf het.

Wees 'n Engel in die lewens van minderbevoorregtes en word deel van die Wees 'n Engel Netwerk!

Kontak Johan Smit (Kliek Hier)

Maak 'n bydrae in die volgende rekening:

ABSA Bank
Rekeningnaam: Wees 'n Engel
Takkode: 501642
Rekening Nommer: 406611 29 64

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 
Copyright 2009 (c) East Rand Stereo 93.9 - Ekhuruleni FM
Proudly Designed and Hosted by NetDynamix - Work, Play, Dream